Matrikulant Diane Raubenheimer van Girls High

Lees ook :

Diane, wat laasjaar by Girls High gematrikuleer het, gaan hierdie jaar by Stellenbosch-universiteit studeer. Sy gaan rekeningkunde (BAcc) swot. Tans is sy nog met vakansie en probeer so veel as moontlik lees. Sy het ook onlangs haar rybewys gekry en gaan kuier gereeld by haar familie en vriende.

https://find-it.co.za/2020/01/07/mx2019-northerncape

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief