Matrikulante neem afskeid van skoolloopbaan in die see

Lees ook :

Foto: Hoërskool Punt

WES-KAAP. – Die matrikulante van Hoërskool Punt het hulle skoolloopbaan by die Poort op Mosselbaai gegroet.

Die swem van matrieks in hulle skoolklere in die see wanneer hulle met hulle amptelike skoolloopbaan klaarmaak, is ‘n jarelange tradisie van hierdie skool langs die Tuinroete.

Kyk ‘n video-opname hier.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief