Meer as 26 miljoen rekords gelek

Lees ook :

Meer as 26 miljoen rekords gelek
Meer as 26 miljoen rekords gelek fotokrediet: Canva

Lees ook: Dodetal in Israel-Hamas-oorlog steek 25 000 verby

Meer as 26 miljoen individue se rekords en inligting is vanaf verskeie webtuistes insluitend Twitter, LinkedIn en Dropbox gelek.

Die Daily Mail het berig sensitiewe inligting van verskeie webtuistes is op die internet ontdek.

Dit is moontlik dat die entiteit wat die data gelek het nooit bekend sal wees nie, maar dit kan ‘n persoon of datadiens wees. Vroeë inligting dui aan dit is nie ‘n nuwe lekkasie nie, maar ‘n versameling van vroeë lekkasies.

Om te sien of jou inligting veilig is, kan jy cybernews.com besoek.

Bronne: IOL, Forbes, Mail Online

Lees ook: Dodetal in Israel-Hamas-oorlog steek 25 000 verby

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief