Minstens vyf mense oorlede na swaar reën in KwaZulu-Natal

Lees ook :

Minstens vyf mense oorlede na swaar reën in KwaZulu-Natal
Minstens vyf mense oorlede na swaar reën in KwaZulu-Natal fotokrediet: Canva

Lees ook: Meer as 200 skilpadjies na storms gered

KWAZULU-NATAL. – Vyf mense is oorlede as gevolg van swaar reën in KwaZulu-Natal. ‘n Familie van drie is dood na hulle motor oor ‘n brug weggespoel het. Nog ‘n persoon is deur weerlig doodgeslaan.

Die vyfde persoon is oorlede na hy van ‘n dak afgeval het toe hy vloedwater probeer keer het. Nog twee persone is in die Umgababa-gebied beseer.

Die KZN Cogta-departement is besig met assesserings in die gebied en het gevra mense moet eerder die paaie vermy. Cogta-woordvoerder Siboniso Mnga het gesê inwoners moet voorkomende maatreëls toepas, veral aangesien nog reën voorspel word.

Bronne: EWN, TimesLIVE. Witness

Lees ook: Meer as 200 skilpadjies na storms gered

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief