Brekende Nuus
Afrikaans

Meer as 200 skilpadjies na storms gered

Die akwarium moedig mense wat gestrande skilpadjies teëkom aan om hulle te kontak.

Meer as 200 skilpadjies gered na storms
Meer as 200 skilpadjies gered na storms

Lees ook: Nog reën vir die week voorspel

WES-KAAP. – Die Two Oceans-akwarium het op Facebook bekendgemaak meer as 200 skilpadjies is in minder as drie dae gered.

Erge storms en gure weer het die skilpadjies gestrand gelaat. Die akwarium moedig mense wat gestrande skilpadjies teëkom aan om hulle te kontak.

Bronne: Two Oceans Aquarium Facebook

Lees ook: Nog reën vir die week voorspel