Lees ook: MK-party onttrek eers saak oor verkiesingsuitslae
Die saak wat die MK-party teen die OVK probeer onttrek het, sal nou in die verkiesingshof opgeneem word.
‘n Virtuele verhoor sal op 29 Julie plaasvind na die OVK beslis het die saak moet voortgaan. Volgens die OVK word die MK-party se aantygings van bedrog en manipulasie van die verkiesingsuitslae in ‘n ernstige lig beskou.
Bronne: eNCA, IOL, TimesLIVE