VSA. – Die soektog is steeds aan die gang om die moordenaar van die Trump-bondgenoot en regse aktivis, Charlie Kirk, op te spoor.
Lees ook: Trump-bondgenoot doodgeskiet terwyl hy oor vuurwapengeweld praat
Kirk is doodgeskiet tydens ‘n besoek aan Utah Valley-universiteit waar hy o,a. vrae oor vuurwapengeweld beantwoord het.
Die polisie het gesê die verdagte het die skoot van die dak van ‘n gebou langs die universiteit afgevuur.
Polisie is tans besig met deur tot deur besoeke om die skieter op te spoor.
Bronne: Sky News, BBC, New York Times
Lees ook: Trump-bondgenoot doodgeskiet terwyl hy oor vuurwapengeweld praat