Nog ’n massaskietery in Gugulethu

Lees ook :

Nog ’n massaskietery in Gugulethu
Nog ’n massaskietery in Gugulethu fotokrediet: Canva

Lees ook: Vyf mense dood na ‘n massaskietery in Gugulethu

GUGULETHU, KAAPSTAD. – Vyf mense is Saterdagaand in ’n massaskietery in Gugulethu dood. Dit volg na ’n massaskietery waarin vyf mense die Maandag in Gugulethu oorlede is.

Volgens die polisie is die verdagtes die aand ’n paar meter van waar twee voertuie langs die pad gestaan het, afgelaai. Die verdagtes het die voertuie genader en op die insittendes begin skiet. Die verdagtes het toe in dieselfde voertuig wat hulle afgelaai het, gevlug.

Tydens Maandag se skietery is die liggame van vyf mans in twee voertuie in A Fenqestraat gevind. Een van die slagoffers was ’n prokureur, Mbeko Venfolo en nog ‘n persoon was tronkbewaarders.

Nog geen verdagtes is vir die moorde in hegtenis geneem nie en die rede vir die moorde is steeds onbekend.

Bronne: News24, The Citizen, EWN

Lees ook: Vyf mense dood na ‘n massaskietery in Gugulethu

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief