Brekende Nuus
Afrikaans

Nog reën voorspel vir Spanje na oorstromings

Nog reën voorspel vir Spanje na oorstromings

fotokrediet: Skermgreep
Nog reën voorspel vir Spanje na oorstromings fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: KYK: Meer as 150 mense dood na oorstromings in Spanje, nog reën voorspel

SPANJE. – Nog reën is vir Spanje voorspel ná die land onlangs swaar getref is deur oorstromings waarin minstens 217 mense omgekom het.

Sowat 88 vlugte is in Barcelona gekanselleer ná ’n rooi weerwaarskuwing vir erge reën wat dele van die lughawe en stad oorstroom het.

Reddingswerkers is steeds op soek na liggame van mense wat in hulle huise en voertuie was tydens die oorstromings. Duisende mense het nie elektrisiteit nie, daar is ’n watertekort en ‘n tekort aan basiese lewensmiddele.

Bronne: The Independent, Sky News, The Sun

Lees ook: KYK: Meer as 150 mense dood na oorstromings in Spanje, nog reën voorspel