Brekende Nuus
Afrikaans

KYK: Meer as 150 mense dood na oorstromings in Spanje, nog reën voorspel

KYK: Meer as 150 mense dood na oorstromings in Spanje, nog reën voorspel

fotokrediet: Skermgreep
KYK: Meer as 150 mense dood na oorstromings in Spanje, nog reën voorspel fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Hittegolf op pad

SPANJE. – Sowat 158 mense is die week in Spanje dood na swaar reën oorstromings veroorsaak het soos wat in generasies nie ervaar is nie.

Nog waarskuwings vir nog erge reën wat verdere oorstromings kan veroorsaak, is vanoggend uitgereik. Verskeie mense is steeds vermis terwyl reddingswerkers op soek is na oorlewendes. Die meeste sterfgevalle het tot dusver in Valencia voorgekom waar ‘n rivier se walle meegegee het.

Volgens kenners is die buitengewone reën en oorstromings deur toenemende klimaatsverandering veroorsaak.

Bronne: The Independent, BBC, Sky News

Lees ook: Hittegolf op pad