Noord-Kaap Covid-19-gevalle

Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het nóg 16 gevalle van die virus in die provinsie bevestig. Daar is nou ‘n totaal van 270 bevestigde gevalle van Covid-19 in die Noord-Kaap, waarvan 112 van die virus genees is en een oorlede is. Daar is nou 154 aktiewe gevalle in...

Dr. Zwelini Mkhize, minister van gesondheid, het nóg 16 gevalle van die virus in die provinsie bevestig.

Daar is nou ‘n totaal van 270 bevestigde gevalle van Covid-19 in die Noord-Kaap, waarvan 112 van die virus genees is en een oorlede is. Daar is nou 154 aktiewe gevalle in die provinsie.

Frances Baard-distrik

10 – Phokwane-munisipaliteitsdistrik

24 – Sol Plaatje-munisipaliteitsdistrik

03 – Magareng-munisipaliteitsdistrik

Pixley ka Seme-distrik

03 – Emthanjeni-munisipaliteitsdistrik

01 – Thembelihle-munisipaliteitsdistrik

34– Umsombomvu-munisipaliteitsdistrik

11 – Renosterberg-munisipaliteitsdistrik

02 – Siyancuma-munisipaliteitsdistrik

03 – Ubuntu-munisipaliteitsdistrik

ZF Mgcawu-distrik

08 – Dawid Kruiper-munisipaliteitsdistrik

01 – Kgatelopele-munisipaliteitsdistrik

02 – Tsantsabane-munisipaliteitsdistrik

01 – Kai !Garib-munisipaliteitsdistrik

Namakwa-distrik

03 – Hantam-munisipaliteitsdistrik

02 – Karoo Hoogland-munisipaliteitsdistrik

John Taolo Gaetsewe-distrik

02 – Ga-Segonyana-munisipaliteitsdistrik

02 – Gamagara-munisipaliteitsdistrik

Lotto uitslae vir 20 April 2024

Groenewald en Greeff se appèl suksesvol

Omstanders gryp glo vrag van brandende vragmotor

Vier sterf in ongeluk naby Port Shepstone

Bejaarde man se liggaam by Gqeberha-gholfklub gevind

Man wat vrou vermoor, opsny en kook se parool weer geweier

Willem Botha spog met eie parfuum

Onbekende mans sterf toe vragmotor hulle voertuig tref

Mooiweer die naweek verwag

Universiteit van Fort Hare gee binnekort graad aan 19-jarige

Powerball uitslae vir 19 April 2024

Man kry lewenslange vonnis vir verkragting van meisie (12)

Boer soek ’n Vrou se PF en Chantelle verwag ’n dogtertjie

Verdagte op rooftoneel doodgeskiet

 Kyk: Jan Jan Jan en dansende Kwagga vermaak