Nuut van Romanza – Hoe sal jy Alan hanteer….

Lees ook :

“Toe Alan Sutherland en sy broers by haar blommewinkel inbars, vervies Corinne Hansen haar dadelik vir die Skot. Hy mag dalk dodelik aantreklik wees, maar hoe durf hy vir haar sê sy is nie sy tipe nie? Sy sal hom eenvoudig ’n les moet leer… As mede-eienaar van ’n groot maatskappy, is Alan nie net op soek na ’n trouvrou nie, maar ook ’n sakevennoot: Iemand wat stemmig is, gedienstig is, die pad vir hom gelyk kan maak. Met haar vreemde klere, ritse armbande en vurigheid is Corinne allesbehalwe stemmig. Sal Alan sy kop volg en aanhou soek na die vrou wat netjies by sy planne inpas of sal hy swig voor dít wat sy hart wil hê?” – Uittreksel uit Alan van Romanza Stoom

Hier is Alan se uittreksel: https://blog.lapa.co.za/blog/blogs/uittreksel-alan/

Vir meer inligting oor die RomanzaKlub, kliek hier: https://loom.ly/MIalaPE

*ADVERTENSIE

Lees ook: Nadat Nuusflits die selfie van die polisieman in die spieël gedeel het, het ons gesien ons vroulike Romanza-lesers waardeer … ’n mooi foto

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief