Lotto uitslae vir 15 Mei 2024
Boerpotte: Lotto: R8 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R1 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: Lotto: 02, 07, 25, 32, 37, 45. Bonus: 08. Lotto Plus…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,537 op Wednesday 15 May 2024.
Boerpotte: Lotto: R8 miljoen Lotto Plus 1: R1 miljoen Lotto Plus 2: R1 miljoen Daily lotto: R550 000 Uitslae: Lotto: 02, 07, 25, 32, 37, 45. Bonus: 08. Lotto Plus…
BOTHAVILLE, VRYSTAAT. – Die jaarlikse Nampo-ekspo het Dinsdag by Nampo-park naby Bothaville begin. Dit word vanjaar tot 17 Mei aangebied. Graan SA se Nampo-ekspo…
NAMIBIË. – Herman de Klerk (38), ’n verdagte wat na vyf jaar in 2022 op die aanklag van verkragting vrygespreek is, het na bewering…
WES-KAAP. – Die departement van maatskaplike ontwikkeling in die provinsie sê gesinne van slagoffers sal vir ses maande ondersteuning ontvang. George-munisipaliteit het aangedui daar…
BLOUBERG, WES-KAAP. – Pierre Lotter (23) en sy drie worshonde is sedert Dinsdag vermis nadat hulle op Bloubergstrand by die Kid’s Rock-area gaan visvang…
GAUTENG. – Melanie Jackson is op 1 Mei deur haar gewese man in Kensington Johannesburg doodgeskiet. Women For Change sê Jackson was in Johannesburg…
Die akteur Adrian Apler (51) is gister oorlede. Die oorsaak van sy dood is nog nie bekend nie. Hy was bekend vir die rol…
Lees ook: Suid-Afrikaanse Courtnae Paul mik vir Olimpiese breakdance glorie WORCESTER, WES-KAAP. – ‘n Pa-en-seun-span van Worcester het die Guinness-rekord vir die wêreld se…
Video-opname van die ongeluk in berig. Waarskuwing: die video kan sensitiewe lesers ontstel. KWAZULU-NATAL. – Sibusiso Siyaya is skuldig bevind nadat die vragmotor wat…
NOORD-KAAP. – Ipeleng Tonyane (23) is vir drie jaar direk deur die Warrenton-streekhof tronk toe gestuur nadat sy haar kind (1) vir twee maande…