Olivia Welgemoed se toekoms lyk rooskleurig: Sy is ’n mediese dokter met ’n suksesvolle praktyk en verloof aan ’n predikant met ’n gemeente wat uitsien na ’n lojale predikantspaar. Dan kom haar pa, ’n bekende dokter van die Noord-Kaap, skielik tot sterwe.
Op haar erfgrond is daar ’n vreemdeling wat volgens haar wederregtelik op die oewer van die rivier uitkamp. Hy lyk soos ’n boemelaar en word haar grootste probleem. Sal Olivia tussen al haar probleme en verantwoordelikhede kan leer onderskei tussen plig en ware liefde?
Vlug van die berghaan deur Rina Cilliers is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel en aanlyn: https://bit.ly/3PJnjhe
#BederfJouself #Medies #VlugVanDieBerghaan #RinaCilliers #Romanza
*ADVERTENSIE
Lees ook: Kan verdraagsaamheid die eerste tree na liefde wees?





