Nuutste Covid-19-syfers in die Noord-Kaap

Lees ook :

Alhoewel die Noord-Kaap steeds die provinsie met die minste aantal Covid-19-gevalle in die land is, styg die syfers steeds daagliks.

Sedert die laaste aankondiging het die syfer in die provinsie met 219 gestyg. Daar is nou 4 961 gevalle.

Die Sol Plaatje-munisipaliteitsdistrik is die distrik met die meeste aktiewe gevalle in die provinsie.

Daar is in totaal 36 sterftes weens die virus in die provinsie aangekondig. Daar is ook 1 517 persone van die virus genees.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief