OJ Simpson se amptelike doodsoorsaak bekend

Lees ook :

OJ Simpson se amptelike doodsoorsaak bekend
OJ Simpson se amptelike doodsoorsaak bekend fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: OJ Simpson oorlede

VSA. – Die amptelike oorsaak van OJ Simpson se dood is bekendgemaak.

Simpson se prokureur het bevestig hy is op 10 April op die ouderdom van 76 aan prostaatkanker dood.

Simpson is verlede week veras tydens ‘n klein diens waarby slegs naby familielede was.

Bronne: The Independent, New York Post, Mirror

Lees ook: OJ Simpson oorlede

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief