Brekende Nuus
Afrikaans

OJ Simpson oorlede

Sy familie het gesê hy is dood aan kanker en was omring deur sy kinders en kleinkinders.

OJ Simpson oorlede

fotokrediet: Wikipedia
OJ Simpson oorlede fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Drie seuns van Hamas-leier dood in lugaanval deur Israel

VSA. – OJ Simpson is in die ouderdom van 76 na ’n stryd teen kanker oorlede.

Simpson was ’n sportster wat aangekla is van die moord op sy vrou, Nicole Brown, asook haar vriend, Ron Goldman. Hy is in 1995 vrygespreek van die moordklagte.

Simpson is in 2008 tot 33 jaar tronkstraf gevonnis vir gewapende roof, maar hy is in 2017 vrygelaat. Sy familie het gesê hy is dood aan kanker en was omring deur sy kinders en kleinkinders.

Bronne: DW – South Africa, The Star, The Guardian

Lees ook: Drie seuns van Hamas-leier dood in lugaanval deur Israel