KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad se direktoraat vir water en sanitasie het aangekondig beplande onderhoud sal watertoevoer tussen 25 en 27 November onderbreek.
Lees ook: Verdagte gewond wat glo voertuig wou kaap
Onderhoud sal in dele van Delft, Melkbosstrand, dele van Wynberg, dele van Belville en die Chris Hani- informele nedersetting plaasvind.
Bron: City of Cape Town





