Brekende Nuus
Afrikaans

Sowat 315 leerlinge en onderwysers ontvoer in Nigerië

Sowat 315 leerlinge en onderwysers ontvoer in Nigerië

fotokrediet: X
Sowat 315 leerlinge en onderwysers ontvoer in Nigerië fotokrediet: X

NIGERIË. – Sowat 303 leerlinge en 12 onderwysers is Vrydag by die St Mary’s Katolieke skool in Nigerië ontvoer.

Lees ook: Nog leerlinge in Nigerië ontvoer

Gewapende verdagtes het Vrydag by die skool in Papiri ingestorm en die kinders en onderwysers ontvoer.

Die polisie het gesê veiligheidsagentskappe soek na die vermiste leerlinge en onderwysers.

Bronne: BBC, The Star, The Straits Times

Lees ook: Nog leerlinge in Nigerië ontvoer