Ongelisensieerde bestuurder ry in huis vas

Lees ook :

Foto: Reaction Unit South Africa

KWAZULU-NATAL. – ‘n Ongelisensieerde bestuurder het Dinsdag in ‘n huis in Mhalsini vasgery.

Reaction Unit South Africa sê hulle het net voor 20:00 op die toneel aangekom en ‘n blou Renault Modus aangetref. Die bestuurder het glo beheer verloor en in die huis vasgery. Geen beserings is gerapporteer nie.

“Die ongelisensieerde bestuurder is aan die polisie oorhandig.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief