Lees ook: Lotto-boerpotte moet voor einde Januarie 2025 opgeëis word
Twee gelukkige Daily Lotto-spelers moet in Januarie 2025 hulle pryse gaan opeis. Een gelukkige speler van Carletonville het op 5 Januarie die R640 100 Daily Lotto-boerpot gewen en moet dit voor 5 Januarie 2025 gaan eis.
Nog ’n gelukkige speler van Brakpan het die R514 232 Daily Lotto-boerpot op 29 Januarie 2024 gewen en moet die prys voor 29 Januarie 2025 opeis.
Mense word aangemoedig om na hulle kaartjies te kyk om te sien of hulle gewen het. Kaartjies is geldig vir 365 dae.
Bronne: X
Lees ook: Daily lotto uitslae vir 29 Januarie 2024