Onthou geen Lotto-trekkings vir Kersdag

Lees ook :

Onthou geen Lotto-trekkings vir Kersdag fotokrediet: X

Lees ook: Powerball-boerpot vanaand R20 m.

Daar sal geen trekkings van Lotto, Daily Lotto of Sportstake 8 vandag plaasvind nie. Die volgende Lotto-trekking sal op 28 Desember wees. Die Lotto-plus 1-boerpot vir 28 Desember is R40 miljoen.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: X

Lees ook: Powerball-boerpot vanaand R20 m.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief