Ontmoet jou seremoniemeester vir Flavour Festival 2025!

Lees ook :

Ontmoet jou seremoniemeester vir Flavour Festival 2025!

Die unieke Shandor Potgieter is op 9 Augustus by Machau River Resort om die dag aanmekaar te weef met sy bekende energie, humor en warmte. Radio-aanbieder, bekroonde musikant, avonturier én familieman – Shandor bring stories, skaterlag en die perfekte atmosfeer vir ’n dag vol kos, musiek en pret.

Moenie dit misloop nie! Koop jou kaartjie hier:  https://ibeef.co.za/event/flavour-2025/

#ShandorPotgieter #MCWithFlavour #FlavourFestival2025 #FoodieHeaven #AllTheFlavours #beefmaster #malupork #machauriverresort #kosenwyn #wyn #flavourfestival #ibeef

*ADVERTENSIE

Lees ook: Dis amper tyd vir #Flavour

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief