Powerball uitslae vir 25 Julie 2025
Boerpotte: PowerBall: R94 miljoen. PowerBall Plus: R17 miljoen. Uitslae: PowerBall: 03, 29, 35, 39, 42. Powerball: 05. PowerBall Plus: 03, 07, 17, 25, 28. Powerball: 19. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,973 op Friday 25 July 2025.
Boerpotte: PowerBall: R94 miljoen. PowerBall Plus: R17 miljoen. Uitslae: PowerBall: 03, 29, 35, 39, 42. Powerball: 05. PowerBall Plus: 03, 07, 17, 25, 28. Powerball: 19. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
OOS-KAAP. – Sonwabo Nqayi (39) se aansoek om borgtog is suksesvol deur die nasionale vervolgingsgesag in die Motherwell-landdroshof teengestaan. Hy staan op aanklagte van…
Die nasionale verbruikerskommissie (NVK) het aangekondig dat Jaguar E-PACE-modelle van 2020 tot 2024 herroep word weens ’n probleem met die passasiers-lugkussing. Jaguar Land Rover…
INDIЁ. – Minstens vier kinders is dood en 17 is beseer nadat die dak van ’n laerskool vanoggend in Indië ingegee het. Lees ook:…
WES-KAAP. – ‘n Vierjarige seekoeibul van die Valsbaai-natuurreservaat is op 22 Julie in ‘n 17 uur lange operasie na ‘n wildreservaat in Plettenbergbaai verskuif.…
For years, publishing a deceased estate notice meant dealing with newspaper offices, long lead times and unclear pricing. But a new directive from the…
Bespreek die lokaal by die Horseshoe Motel in Augustus vir slegs R230 per persoon per dag. Skakel die Horseshoe Motel Kimberley by 053 832…
WES-KAAP. – Die Kwanonqaba-polisie het twee verdagtes ná ’n huisroof in die vroeë oggendure in Danabaai, Mosselbaai, in hegtenis geneem. Luidens ‘n verklaring deur…
KWAZULU-NATAL. – Baphumelele Zulu (24) is deur die Ixopo-streekhof tot twee keer lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord op twee gr. 12-skoolmeisies, beide 18…
Naledi publiseer Fanie van der Merwe, ‘n reisiger van formaat (volg hom hier op Facebook), se reisboek getiteld Fanie os oppie jas. Die lokteks…