Oranje vlak 5-waarskuwing vir donderstorm vir vandag uitgereik

Lees ook :

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n oranje vlak 5-waarskuwing vir vandag vir donderstorms vir dele van die Oos-Kaap uitgereik.

Lees ook: Indiese vlieënier dood in ongeluk by lugskou

‘ n Geel vlak 4-waarskuwing is vir vandag vir dele van KwaZulu-Natal uitgereik.

‘n Geel vlak 2-waarskuwing vir donderstorms is vir dele van die Oos-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat en Mpumalanga uitgereik.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Lees ook: Indiese vlieënier dood in ongeluk by lugskou

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief