Brekende Nuus
Afrikaans

Organisasie vra alternatief vir 10111

 Bheki Cele, die polisieminister, het gesê die inbelsentrum het te min mense wat daar werk, maar die SAPD sal werk om dit te verbeter.

Organisasie vra vir alternatief tot 10111

fotokrediet: Canva
Organisasie vra vir alternatief tot 10111 fotokrediet: Canva

Lees ook: eThekwini-munisipaliteit gaan mummie van Egiptiese hoëpriester terugstuur

Die organisasie, Crisis on Call, het ’n alternatief vir die 10111-nommer gevra.

Dit volg na inligting aan die lig gekom het dat meer as 7 miljoen oproepe “laat val is” tussen die 2020/21- en 2021/22- finansiële jaar.

 Bheki Cele, die polisieminister, het gesê die inbelsentrum het te min mense om dit te beman, maar die SAPD sal werk maak om dit te verbeter.

Crisis on Call het gesê die privaat sektor en sekuriteitsektor het nou oorgeneem en help mense in hulle tyd van nood.

Bronne: eNCA, EWN, IOL

Lees ook: eThekwini-munisipaliteit gaan mummie van Egiptiese hoëpriester terugstuur