Paaie eis 1 427 lewens oor feestyd

Lees ook :

1 427 mense dood op die pad oor die feestyd
1 427 mense dood op die pad oor die feestyd fotokrediet: Canva

Lees ook: VSA wil veg teen SA se volksmoordsaak teen Israel

Die vervoerdepartement het in ‘n verslag gesê 1 427 mense is die afgelope feestyd in padongelukke op Suid-Afrikaanse paaie oorlede.

Dit is 1.7% minder as die 2022/23-feestydperk. Volgens die departement was meeste van die sterfgevalle voetgangers. Die meeste van die oorledenes was tussen Mense tussen 25 en 44 jaar oud.

Die minister van vervoer, Sindisiwe Chikunga, het vandag die statistieke vrygestel. Volgens eNCA het sy gesê 80.8% van die ongelukke is deur menslike faktore veroorsaak.

Bronne: eNCA, SowetanLIVE, BusinessTech

Lees ook: VSA wil veg teen SA se volksmoordsaak teen Israel

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief