Parys- Olimpiese medaljes gaan element van Eiffel-toring bevat

Lees ook :

Parys Olimpiese medaljes gaan stuk van Eiffel-toring inhê
Parys Olimpiese medaljes gaan stuk van Eiffel-toring inhê fotokrediet: First Post

Lees ook: Agnes Setshwantsho van nog ’n moord aangekla

PARYS, FRANKRYK. – Die medaljes wat vanjaar by die Paryse Olimpiese Spele uitgedeel sal word, gaan skrootmetaal afkomstig van die Eiffel-toring bevat.

Organiseerders het die inligting gister bevestig toe hulle die ontwerp vir die medaljes bekendgemaak het.

Die idee is om vir die suksesvolle atlete ’n “deel van Parys se geskiedenis” te gee wat hulle huis toe kan neem.

Metaal is van die Eiffel-toring tydens opknapping in die vorige eeu verwyder wat tot nou bewaar is. Dit gaan in die vervaardiging van die unieke seshoekige medaljes gebruik word.

Bronne: News Bytes, First Post, NPR

Lees ook: Agnes Setshwantsho van nog ’n moord aangekla

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief