GAUTENG. – Twee polisielede is kort gelede in Florida doodgeskiet, terwyl hulle besig was om ’n verdagte vanaf die hof te vervoer.
Volgens lt.kol. Mavela Masondo is hy op pad na die toneel.
Verdere besonderhede sal verskaf word sodra meer inligting beskikbaar is.