Pekingese-hondjies vermis

Lees ook :

KIMBERLEY- Saterdag het twee Pekingese-hondjies (Coco en Maximus) na die stormweer in Markotterstraat New Park weggeraak.

Anina en haar gesin was nog met vakansie toe haar buurman haar gebel het oor een van haar ander hondjies wat iemand buite hulle erf opgetel het. Op daardie oomblik het hulle besef het dat Coco en Maximus alreeds weg is.

Volgens Anina het hulle al redelik baie leidrade oor hulle hondekinders gekry, maar niks wat al gelei het tot die opsporing van Coco en Maximus nie.

Sy het vanoggend weer ’n oproep van die DBV gekry oor Pekingese-honde wat daar afgelewer is en sy gaan so gou moontlik kyk of dit haar hondjies is.

Anina sê haar honde is soos haar kinders en versoek mense om haar asseblief te kontak by hierdie nommer indien enigiemand iets oor hulle sien of hoor – Anina: 081 727 7038

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief