Petisie vir vroeër salarisbetaling vir Swart Vrydag

Lees ook :

Petisie vir vroeër salarisbetaling vir Swart Vrydag
Petisie vir vroeër salarisbetaling vir Swart Vrydag fotokrediet: Canva

Lees ook: Beurtkragskedule vir die week

OneDayOnly, die aanlyn verkoopplatform, het ’n petisie begin om werkgewers aan te spoor om hulle werknemers vroeër te betaal sodat hulle noodsaaklikhede sonder stres op Swart Vrydag kan koop.

Die maatskappy het gesê as mense vroeg betaal word, kan dit hulle finansiële las verminder en meer mense kry om deel te neem aan Black Friday wat die ekonomie sal verbeter.

Die maatskappy het gesê 49% van kopers het verlede jaar huishoudelike items en kruideniersware op Swart Vrydag gekoop. 66% van kopers het skoonmaakprodukte gekoop en 48% het toiletpapier gekoop.

Bronne: IOL, Iscaninfo, Pressreader

Lees ook: Beurtkragskedule vir die week

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief