Petrolprys styg môre

Lees ook :

Petrolprys styg môre fotokrediet: Canva

Die departement van minerale hulpbronne en energie het die prys van diesel en petrol vir Oktober aangekondig.

Lees ook: Malema se vuurwapensaak gaan vandag voort

Die prys van 93-oktaan petrol gaan styg met 1 sent per liter en die prys van 95-oktaan petrol met 8 sent per liter.

Die prys van 0.05%-diesel gaan met 10 sent per liter daal en die prys van 0.005%-diesel met 8 sent per liter.

Die prys sal vanaand om middernag aangepas word.

Bronne: Departement van Minerale Hulpbronne en Energie

Lees ook: Malema se vuurwapensaak gaan vandag voort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief