Die legendariese akteur Sergio Calderón is in die ouderdom van 77 oorlede.
Daily Mail berig die ster, bekend vir sy rolle in Pirates of the Caribbean en Men In Black, is Woensdag in Los Angeles dood.
Sy familie het bekendgemaak dat hy in die hospitaal aan natuurlike oorsake oorlede is.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: