Lees ook: Senior bestuurder van munisipaliteit vermoor
GQEBERHA. – Die polisie het kokaïen ter waarde van R65 miljoen by die seepoort in Gqeberha gekry.
Die dwelms was op ’n skip wat van Brasilië af die land binnegekom het. Polisie het Donderdag inligting oor dwelmsmokkelary ontvang.
Nog niemand is in hegtenis geneem nie, maar die polisie is besig om die saak te ondersoek.
Bronne: IOL, The Citizen, Jacaranda FM





