BROOKLYN, VSA. – Die polisie is besig om ’n moontlike dwelmoordosis as die oorsaak van die dood van die bekende sjef, Anne Burrell (55), te ondersoek.
Lees ook: Anne Burrell, bekende sjef, oorlede
Burrell is op 17 Junie omring deur pille bewusteloos in die stort van haar badkamer in haar Brooklyn-woonstel gevind. Sy is op die toneel dood verklaar.
’n Woordvoerder vir die mediese ondersoeker het gesê Burrell se nadoodse ondersoek is voltooi, maar die uitslae is nog onbekend.
Bronne: Daily Mail, New York Post, New York Times
Lees ook: Anne Burrell, bekende sjef, oorlede





