Lees ook: Koue front en sneeu vir die naweek voorspel
Die polisie is op soek na verdagtes wat ’n huis en voertuig in Mawaneng Village aan die brand gesteek het.
’n Vrou het geslaap toe sy deur ’n ontploffing wakker gemaak is. Toe sy uitgaan, was haar Nissan Navara aan die brand en van haar eiendom in haar huis is aan die brand gesteek.
Die polisie ondersoek ’n saak van brandstigting en kwaadwillige saakbeskadiging.
Bronne: SAPD





