Lees ook: Powerball uitslae vir 14 Januarie 2025
Die Powerball-boerpot vir Vrydag, 17 Januarie, staan nou op R86 miljoen.
Dit volg na niemand vyf nommers en die bonusnommer reg geraai het nie. Die PowerballPlus-boerpot staan op R29 miljoen.
Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.
Bronne: National Lottery
Lees ook: Powerball uitslae vir 14 Januarie 2025