Lees ook: Powerball uitslae vir 10 Januarie 2025
Die Powerball-boerpot vir 14 Januarie staan tans op R77 miljoen.
Dit volg na niemand op die laaste trekking op 10 Januarie ses nommers, vyf nommers en die bonus bal, reggeraai het nie.
Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem. Kaartjies is geldig vir 365 dae.
Bronne: National Lottery
Lees ook: Powerball uitslae vir 10 Januarie 2025