Dinsdag se Powerball-boerpot staan op R103 miljoen. Die PowerballPlus-boerpot staan op R7 miljoen.
Lees ook:Daily lotto uitslae vir 21 Desember 2025
Dit volg nadat niemand met die vorige trekking gewen het nie.
SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM.
Bron: National Lottery





