Powerball-boerpot vir Vrydag staan op R71 m.

Lees ook :

Powerball-boerpot vir Vrydag staan op R71 miljoen fotokrediet: Canva

Lees ook: Powerball uitslae vir 7 Januarie 2025

Vrydag se Powerball-boerpot staan nou op R71 miljoen. Dit volg na niemand ses korrekte nommers in die vorige trekking gekry het nie. Die boerpot rol al van Desember af oor.

Die PowerballPlus-boerpot staan op R24 miljoen.

Spelers moet 18 jaar en ouer wees om aan die Lotto deel te neem.

Bronne: National Lottery

Lees ook: Powerball uitslae vir 7 Januarie 2025

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief