Lees ook: Agnes Setshwantsho vind na verwagting vandag uit oor borgaansoek
UGANDA. – President Cyril Ramaphosa woon tans die 19de “Non-Aligned Movement” se beraad in Uganda by.
Die Arabiese nasies wil hê die beraad moet op die situasie in Gaza fokus. Van die 120 NAM-lede is 93 by die beraad in Kampala.
Die Arabiese nasie en Mauritius wil ‘n politieke verklaring vir ‘n skietstilstand en hulp in Gaza laat skryf.
Somalië wil ondersteuning hê om seker te maak dit word as ‘n soewereine staat erken.
Bronne: eNCA, South African Government, SA News
Lees ook: Agnes Setshwantsho vind na verwagting vandag uit oor borgaansoek





