Lees ook: Nuwe foto vir prins Louis se verjaardag deur prinses Kate geneem
VK.- Prinses Kate het saam met prins William ‘n plasing op X oor hulle gesamentlike projek gemaak, die eerste sedert haar kankerdiagnose bekend geraak het.
Kate het in ’n plasing met William op X gepraat oor die sielkundige stryd van jong boere. Die koninklike paar is besig met ’n projek om boere te help.
Hulle het met die projek begin voor Kate met kanker gediagnoseer is.
Kate is in Desember laas in die openbaar gesien en beplan glo nog nie om openbare verskynings te maak nie.
A conversation for #MentalHealthAwarenessWeek showing just how important the Duchy of Cornwall's Mental Health Strategy is. Featuring Duchy tenant Sam Stables and Farmer Will Young.
— The Prince and Princess of Wales (@KensingtonRoyal) May 17, 2024
TW: Suicide | https://t.co/YTwfDghRWq pic.twitter.com/JAOPXzG8dP
Bronne: The Independent, People, OK! Magazine, X
Lees ook: Nuwe foto vir prins Louis se verjaardag deur prinses Kate geneem





