Prinses Kate Skotland toe saam met familie vir somervakansie

Lees ook :

Prinses Kate gaan Skotland toe saam met familie vir vakansie tydens kankerstryd
Prinses Kate gaan Skotland toe saam met familie vir vakansie tydens kankerstryd fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Prinses Kate oor kankerbehandeling op Instagram

ENGELAND. – Prinses Kate en prins William het bevestig hulle gaan saam met die ander koninklikes Skotland toe vir die somervakansie.

Kate, William en hulle drie kinders gaan op Balmoral saam met koning Charles, koningin Camilla en ander senior koninklikes uitspan.

Die bevestiging kom te midde van die prinses se kankerstryd, waartydens sy nog net ‘twee ‘n paar keer in die openbaar verskyn het. Sy was by die vaandelparade en Wimbledon se tennistoernooi te sien.

Dit is onbekend watter kanker die prinses het, maar sy ontvang steeds voorkomende behandeling daarvoor na sy in Januarie ‘n operasie moes ondergaan.

Bronne: OK Magazine, Express, Mirror

Lees ook: Prinses Kate oor kankerbehandeling op Instagram

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief