Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir meeste dele van die land vandag voorspel. Verskeie waarskuwings vir erge donderstorms en reën is vir KZN, Gauteng, Mpumalanga en dele van die Oos-Kaap uitgereik.
Mense word gewaarsku om die weer dop te hou vir enige veranderinge.
Bronne: Saws
Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag