Lees ook: Springbok Sibusiso Nkosi vir drie jaar uit rugby oor steroïde
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing oor reën in KwaZulu-Natal uitgereik. ’n Vlak 1-waarskuwing vir erge wind is vir die Wes-Kaap uitgereik.
Sneeu is opgemerk in die Oos-Kaap, Noord-Kaap en dele van KwaZulu-Natal, maar volgens Saws sal die koue front na verwagting teen die einde van die week verby wees.
Bronne: IOL, Facebook, Saws
Lees ook: Springbok Sibusiso Nkosi vir drie jaar uit rugby oor steroïde