Lees ook: Reën voorspel vir Maandag en Dinsdag
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die grootste deel van die land vir vandag, môre en Donderdag voorspel.
’n Hittegolfwaarskuwing is vir KZN, Limpopo en Mpumalanga uitgereikmet warm, ongemaklike temperature wat tot 18 Desember sal aanhou.
Mense word gevra om die weer in hulle omgewing vir enige veranderinge dop te hou.
Bronne: Saws
Lees ook: Reën voorspel vir Maandag en Dinsdag





