Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir Dinsdag en Woensdag voorspel.
Lees ook: Reën voorspel vir die week
Reën is vir Dinsdag vir dele van die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal voorspel, terwyl dele van Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal Woensdag reën te wagte kan wees.
Nog geen waarskuwings is uitgereik nie. Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Reën voorspel vir die week





