Brekende Nuus
Afrikaans

Reën voorspel vir die week

Reën voorspel vir die week

fotokrediet: Canva
Reën voorspel vir die week fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir die week voorspel.

Lees ook: Israel ontvang nog ‘n kis van Hamas met gyselaar

Reën is vir vandag in al nege provinsies voorspel.

Dele van die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap kan Maandag reën te wagte wees.

Reën is vir Dinsdag vir die Noord-Kaap, Vrystaat, Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorspel.

Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: Israel ontvang nog ‘n kis van Hamas met gyselaar