Brekende Nuus
Afrikaans

Reën vir vandag en môre voorspel

Reën vir vandag en môre voorspel

fotokrediet: Canva
Reën vir vandag en môre voorspel fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag vir dele van die Noord-Wes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal voorspel.

Lees ook: SA se werkloosheidsyfer daal

Reën is vir môre vir dele van Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voorspel.

Nog geen weerwaarskuwings is vir vandag of môre uitgereik nie. Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.

Bronne: SAWD

Lees ook: SA se werkloosheidsyfer daal