Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir vandag vir die grootste deel van die land voorspel. Dit sal na verwagting in al nege provinsies reën.
Lees ook:Andrew Tate verlaat glo Roemenië vir VSA ondanks bevel
’n Geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms, hael, weerlig en oorstromings vir die Noord-Wes, Noord-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Limpopo en Mpumalanga is uitgereik.
Mense word herinner om van lopende water weg te bly en om die weer dop te hou vir enige veranderinge.
Bronne: SAWD
Lees ook:Andrew Tate verlaat glo Roemenië vir VSA ondanks bevel





